Reese Witherspoon

Reese Witherspoon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Witherspoon in 2014 by die Toronto-rolprentfees.

Geboortenaam Laura Jeanne Reese Witherspoon
Geboorte 22 Maart 1976 (1976-03-22)
New Orleans, Louisiana, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaanse
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1991-tans

Laura Jeanne Reese Witherspoon (gebore op 22 Maart 1976) is ’n Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger.[1]

  1. "Reese Witherspoon Biography (1976-)" (in Engels). FilmReference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2019. Besoek op 22 April 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy